Thursday, 3 November 2011

Kaapstad Avonture

Ek was so bevoorreg om my hometown van volgende jaar bietjie te kuier en te explore.


Dis seker sad, maar dit was my eerste keer om te vlieg, sowel as my eerste keer in die Kaap op ouderdon 21 ! Ek moet bieg, die Kaap het my hart instantly gesteel. Die berg gee 'n mens se maag so 'n holgevoel as jy dit vir die eerstekeer sien.

Vir iemand wat die eerste keer vlieg was ek vanselfspreukend BAIE op my senuwees. In die proses het ek my awesome leopard print sonbrille verloor, maar soos ek myself al geleer het, dis net materialisties en die persoon wat dit gevind het, het dit dalk meer nodig as ek.

My eeste dag van Kaapstad het ek 'n berg in die gesig gestaar, letterlik :) Ek het berg Cecilia geklim. Vir iemand wat maande laas in die gym was en baie onfiks is, was dit n reuse uitdaging. Maar hoe kan ek nee se, ek was op n missie om enige iets nuut te probeer die week. En toe na 'n hele paar uur, 'n paar death scares en baie uitasem oomblikke het ek dit gedoen! Dis werklik 'n lekker gevoel. Die natuur maak n mens vars en goed voel. feeling down and depressed? KLIM 'N BERG!

As ek se Dinsdag was die beste dag van my lewe is dit 'n understatement. To do something no one thought you would ever do, feels so good. Skydiving has always been a dream of mine and actually having a dream come true was the best feeling in the world. I was so blessed to have experienced that. Die gevoel kan aan niemand beskryf word nie, maar dis wel 'n gevoel van vryheid en tevredenheid. Om die wereld uit God se oogpunt te ervaar is 'n fantastiese gevoel. Ek sal ALMAL aanbeveel om die adrenalien rush te probeer, ek het 'n GROOT vrees vir hoogte, maar glo my as jy eers in die lug is, is dit die laaste ding op die brein.. JUST DO IT, DO IT!!!


Ek het nog nooit 'n live Oorsee se band gesien nie, so om Kings Of Leon te sien was nog 'n eerste wat ek kan aftick. Weereens is dit 'n out of this world experience. Ek was nog high van die vorige dag se adrenalien rush, so om vir 2 en 'n half ure op en af te spring was no biggie for me. Goeie stage performance en mal show. Sal hulle defnitief weer wil live sien.


I might be the biggest cupcake lover I know. I can have cupcakes for breakfast, lunch and supper. Might be the reason why the mountain was such a struggle, but alas, CUPCAKES RULE. So when I saw this bakery show on TV one Sunday before I left for Cape Town, I knew it was a sign, I should found this shop. And I did. I was in heaven. Cupcakes, cakes and treats everywhere! I was good and didn't over-indulge, but I enjoyed a good cupcake or two :)





Kaapstad is 'n avontuur wat almal moet beleef. Die plek het 'n sekere energie wat aansteek lik is. Ek het baie van myself geleer in die kort rukkie, soos byvoorbeeld, as ek in die stad wil woon volgende jaar moet ek maar groot balls groei en ek het op die harde manier geleer as jy jou afdraai mis, vat jy die volgende afdraai en kom weer op die N1. Ek sien vreeslik uit om die Kaap volgende jaar my 'hometown' te noem.





No comments:

Post a Comment